Paul Roos Gimnasium verower baie medaljes by die Boland Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium verower die volgende medaljes by vanjaar se Boland Kampioenskappe: 7 Goue Medaljes; 14 Silver Medaljes; 9 Brons Medaljes. Die volgende atlete wen goue medaljes:
- Zachary Ribeiro – Seuns 14 Kort Hekkies
- Geshem Pietersen – Seuns 14 Verspring
- Luc Botha – Seuns 15 400m
- Zachary Alfred – Seuns 15 Kort Hekkies
- Nathan Barnard – Seuns 15 Gewigstoot
- Nathan Sander – Seuns 19 Gewigstoot
- Luke van der Merwe – Seuns 19 Hoogspring
![]()










