Laerskool Outeniqua redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ané Marais van Laerskool Outeniqua wat ’n tweede plek behaal het in die nasionale finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie. Ons is ongelooflik trots op jou, Ané, met hierdie uitmuntende prestasie!
![]()










