Hoërskool Volksrust speel tennisrondomtalie
ADVERTISEMENT
Die tennisbane was vir ‘n slag weer “tjok en blok” vol, toe die leerlinge en onderwysers mekaar op die tennisbaan aangevat het. Dit was so lekker om die tennisballe te hoor klap en sommer net saam te ontspan. Tennis is ‘n fantastiese sport en ons het dit net weer in hierdie amper-lentetyd ervaar. Hopelik gaan sosiale tennis vir die res van die jaar, hier by Hoërskool Volksrust floreer. Thank you so much in partaking in this wonderful event, some for the first time. We are definitely going to do this again! Congratulations to Divan & Marika, Tiaan & Hayley and Martin & Diaan, Leah & Chantel who must take each other om, in the finals! ~me. Hannetjie Taljaard~












