Laerskool Truida Kestell gr 5-span haal die Kansvatter nasionale rondte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell gr. 5-span (Mia Rautenbach, Lizé Viljoen, Stef van den Berg en John Boshoff) wat op 11 September aan die nasionale rondte van hierdie kompetisie by Laerskool Constantiapark sal deelneem.
Voor (L-R): John Boshoff (Gr5); Lizé Viljoen (Gr5); Mia Rautenbach (Gr5); Stef vd Berg (Gr5)










