Curro Mosselbaai leerder aangewys as sportsman van die jaar met ‘n gestremdheid
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Curro Mosselbaai leerder Ricardi Matthee wat die naweek vir die 3de jaar in ‘n ry, aangewys is as Mosselbaai se Jnr Sportman met ‘n gestremdheid van die jaar. Ons is Baie trots op jou Ricardi.












