Laerskool Park Laser Run atleet haal die Wes-Kaapspan
ADVERTISEMENT
Mienke Booth ‘n leerder van Laerskool Park is gekies om die 2023 Wes-Kaapse Laser Run span te verteenwoordig by die Laser Run SA-kampioenskappe in Nelspruit op die 24ste Junie. Baie geluk, Mienke.
![]()










