Hoërskool Rob Ferreira laser run uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots op Janke Steenkamp wat ‘n 2de plek en Jeane Badenhorst wat ‘n 4de plek behaal het. Albei atlete kwalifiseer dus vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat later sal plaasvind in Stellenbosch. Hiermeel verwerf hulle ook hulle provinsiale kleure. Welgedaan julle twee!
![]()










