Hoërskool Overkruin jaarlikse Afrikaanse Interne Redenaars uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overkruin jaarlikse Afrikaanse Interne Redenaars het op 3 Maart plaasgevind. Baie dankie aan elke redenaar vir jou deelname en bydrae om van hierdie kompetisie ‘n sukses te maak – dís Ovies in aksie met passie!
Baie geluk aan die wenners in elke graadgroep:
- GRAAD 8: 1. Heinrich Boshoff | 2. Kaitlin Briel | 3. Thato Ndlaba
- GRAAD 9: 1. Jana Mulder | 2. Chanri Lombard | 3. Jessie Genis
BESTE JUNIOR: Jana Mulder
- GRAAD 10: 1. Kayden Batt | 2. Francois Scholtz | 3. Shené Schoombie
- GRAAD 11: 1. Raylen Büchling | 2. Retha Botha | 3. Rea Letwaba
- GRAAD 12: 1. Zoey-Anne Koorts | 2. Marli de Jager | 3. Jaco Vermaak















