Hoërskool Durbanville redenaar spanne deurgedring na die Con Spirito Forte Finaal
ADVERTISEMENT
6 Junior en 6 senior redenaars van Hoërskool Durbanville het 5 en 6 Junie, aan die eerste ronde van Con Spirito deelgeneem by Hoërskool Durbanville. Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurdring na die Con Spirito Forte Finaal wat later die jaar by Leeuwenhof Akademie, in Gauteng, sal plaasvind.
Juniors:
- Christian Coetzer
- Simon Viljoen
Seniors:
- Lanelle Knoesen
- Tara Janse van Rensburg
- Lisa Kruger
- Lizmari de Jager
Die volgende redenaars is ook as itemwenners aangewys in hulle onderskeie kategorieë:
- Christian Coetzer (Afrikaans Onvoorbereid Graad 8
- Simon Viljoen (Afrikaans Voorbereid Graad 9)
- Lizmarie de Jager (Afrikaans Onvoorbereid Graad 11)





















