Hoërskool Dirkie Uys tweekampuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys tweekamp atleet Emily Liebenberg het Saterdag, 25 Februarie, aan die Boland Tweekamp Kampioenskappe in Wellington deelgeneem. Sy het eerste gekom vir dogters 0.15 en is opgeneem in die Boland-span wat 31Maart en 1April aan die SA Tweekamp by Coetzenburg deelneem.

Boland Tweekamp Emily









