Hoërskool Nylstroom leerders dring deur na die Redenaars Semifinale
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Top-10 geëindig het tydens die ATKV-Redenaars se semifinale uitdunrondte:
- Zahraa Essop – 1ste
- Hope Thabethe – 2de
- Gabby Greeff – 3de
- Dominique Blignaut – 6de
- Marli Broodryk – 10de
Ons is trots op julle uitstekende prestasie en toegewyde voorbereiding










