Hoërskool Brits se atlete wat aan die SA’s deelgeneem het
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Brits se atlete wat aan die SA’s deelgeneem het 23, 24, 25 Maart. Hulle is: Mila Rodenburg (90m Hekkies, 100m)
Wilance Bruwer (Gewigstoot), Mia de Beer (200m, 400m),Franco Pienaar (100m).
Franco
Mia
Mila
Wilance










