AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Hoërskool Stellenberg›HS Stellenberg atletiekspan verwelkom die 2022 atletiek seisoen oop arms

HS Stellenberg atletiekspan verwelkom die 2022 atletiek seisoen oop arms

By Karien Frans
17th March 2022
1850
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Stellenberg se atletiekspan het die 2022 atletiek seisoen met ope arms verwelkom. En het aan die volgende byeenkomste deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

Paarl-Boys-High Uitnodigings byeenkoms 4 Februarie

Stellenberg was een van 10 skole wat op 4 Februarie deelgeneem het aan Paarl-Boys-High se atletiek uitnodigings byeenkoms. Die ander 9 skole was:

  • DF Malan
  • Paul Roos Gimnasium
  • Paarl-Boys-High
  • Rondebosch Boys High
  • Wynberg Boys High
  • Paarl Girls High
  • La Rochelle
  • Bloemhof
  • Rhenish Girls High

Hoërskool Stellenberg se atlete het met ‘n totaal van 9 medaljes verower by die byeenkoms, waarvan daar 3 goud , 3 silwer en 3 brons medaljes was.

Ethan Ferreira het 2 goue medaljes verower in die 100m en 200m seuns 0.15. Hy was ook deel van die 0.15 aflos span, wat goud verower het.

Tatiana Frazer het ‘n silwer medalje verower in die 300m hekkies vir dogters o.15.

MTBS 2022

Vanjaar se MTBS was ‘n groot 2 stryd gewees, waar daar slegs 2 punte verskil was tussen die eerste en die tweede plek. Hoërskool Stellenberg eindig algeheel 2de by vanjaar se MTBS byeenkoms. Maar stap wel weg by vanjaar se byeenkoms met die volgende trofees:

  • MTBS Beker vir die beste Seuns 0.14 span
  • MTBS Beker vir die beste Dogters 0.14 Span
  • MTBS Beker vir die skool met die beste junior seuns span
  • MTBS Beker vir die skool met die beste junior dogters span

Juan Van Tubbergh – o.14 Seuns kaptein • Juan wen ook 3 medaljes op MTBS waarvan 2 goue medaljes was (800m en 1500m).

Micaela Sterley

Micaela Sterley – 0/14 Dogters kaptein • Michaela wen ook 3 medaljes op MTBS en behaal meer as 800 ASA punte in al 3 items (100,200 en 400)

Wessel Joubert Stellenberg se atletiek kaptein vir 2022.

  • Wessel het ook 3 goue medaljes by MTBS verower (Spiesgooi, Diskus en Gewigstoot)
  • Wessel behaal ook meer as 800 ASA punte in 2 van sy 3 items.

Wessel Joubert

Wessel Joubert

 

Zain van Staden – 3 medaljes waarvan 1 goue medalje  in die driesprong was.

Zain van Staden

Zain van Staden

Ethan Ferreira & Luka Tonitz

  • Ethan en Luka behaal goud en Silver in beide die 100 en 200m seuns 0.15 by MTBS. Luka wen nog ‘n goue medalje in die seuns 0.15 400m. Beide seuns behaal meer as 700 ASA punte in al hulle items op die dag.

Ethan Ferreira & Luka Tonitz

Noord Sone en W.P. Kampioenskappe

  • 81 Atlete van Stellenberg is gekies om aan die Northern Zones championships deel te neem, waarvan 51 daarna gekies is vir die Northern Zones span.

Hierdie 51 atlete neem deel aan die WP Hoërskole atletiek kampioenskappe op Groenpunt, waarvan 31 opgeneem is in die W.P skole atletiek span. Wat aan die Wes-Kaap skole kampioenskappe gaan deelneem het.

Hartlik geluk aan Aneeq Salie en Migael Joubert!

  • Aneeq Salie  het ‘n goue medalje gewen S o.15 tydens die WP Atletiek kampioenskappe.
  • Migael Joubert het ‘n bronsmedalje verower vir Seuns o/15 Diskus met ‘n nuwe persoonlike beste van 49.90m.
  • Migael kwalifiseer ook vir die SA-Skole Atletiekkampioenskappe, wat volgende week in Gauteng plaasvind.

Welgedaan aan elke atleet wat ons skool se naam tydens die seisoen hoog gehou het. Baie sterkte, Migael! Jou Stellie-familie staan bankvas agter jou! Geniet elke oomblik.

TagsAtletiek
Previous Article

An excellent season for Stellenberg High School ...

Next Article

Primêre Skool Jordania atleet verbeter rekord

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool uitslae vir Oos-Kaap Atletiek Kampioenskappe

    25th March 2022
    By Karien Frans
  • Regional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Langenhoven Gimnasium neem deel aan die Timbercity Sake-aflos

    23rd March 2023
    By Andreneza Damonse
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag-atlete op pad na Queenstown

    13th March 2025
    By Karien Frans
  • HighveldLaerskool CR SwartMpumalangaRegional News

    Laerskool CR Swart atlete dring deur na die SA’s

    3rd March 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool PiketbergRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Piketberg se vlag wapper die land vol

    9th April 2026
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool OlifantsvalleiRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Laerskool Olifantsvallei atleet skitter by die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

    7th April 2025
    By Andreneza Damonse

  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Ligbron Akademie vir Tegnologie eerstes begin krieketseisoen met ‘n wen

  • Eastern CapeMuir CollegePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Muir College Primary rugby players delivered outstanding performances at the Despatch “Skoolfees”

  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Silwer vir Laerskool Goudkop boogskut

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us