Laerskool Vorentoe leerder presteer in rolbal
ADVERTISEMENT
Jarko Stadler (graad 7) het aan die Nasionale Rolbalkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje verwerf. Laerskool Vorentoe is trots op jou, Jarko!
![]()