Laerskool WA Joubert Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Laerskool WA Joubert Prysuitdeling 2022. Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het.
Dux Leerling – Nicole Thiersen
Skoolhooftoekening – Jesse January
Sportman van die Jaar – Rayniell Damans
Sportdogter van die Jaar – San-Mari Visagie










