Laerskool Kathu Spesiale Toekennings 2022
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Kathu se Spesiale Toekennings vir 2022. Baie geluk aan elke leerder met hul puik prestasie. Laerskool Kathu is baie trots op julle!
Elsjé Coetsee:
- Sport vrou van die jaar 2022 –
- Atletiek: Provinsiale Span, Hokkie: o.13A en
Netbal: Provinsiale Span. Veelsydigste Leerder 2022 – 2de Plek. Eistedfod: A++ Nk Kunsfees, - Mnr En Mej Laerskool: 1ste Prinses en VRL: Hoofdogter.
Dux Leerling 2022:
- Uitstaande prestasie in: English First Additional Language, Wiskunde en Tegnologie,
- Top 10 junie en November, ATKV trofee en boekprys:
- Beste prestasie in Afrikaans Huistaal, WC Hubbart trofee:
- Beste prestasie in Sosiale Wetenskappe, MM Klue troffee:
- Beste prestasie in Natuurwetenskappe, Jan fouché trofee:
- Beste prestasie in Skeppende Kunste,
Laerskool Kathu troffee: - Beste prestasie in Lewensoriëntering Laerskool Kathu trofee:
- Beste prestasie in Ekonomiese, Bestuurs Wetenskappe (deel trofee met Danike Cloete) en Kathu Perdeklub trofee: Beste prestasie in Tegnologie
Elsje
Estiaan van Rensburg
- Sportman en Veelsydigste
- Sportpresteerder 2022: Atletiek:
- Gamagara span, Rugby: Provinsiale span, 7’s rugby: Deelname,
- Krieket: Deelname, Landloop:
- Gamagara span en Tweekamp: Provinsiale span.
- Veelsydigste Leerder 2022 – 3de Plek: Entrepreneursdag:
- Deelname, Drama: Deelname en VRL lid.
![]()
Jayton Botha
- Sportman van die jaar 2022 – 3de
- Plek: Atletiek: Gamagara Span,
- Rugby: Van Druten Span, Krieket:
- o.13A en Tennis: JTG Span en Eerste Span Kaptein.
- Veelsydigste Leerder: Drama:
- Interkom, Mnr en Mej Laerskool:
- Mnr Laerskool, Spreekkoor: A++
- NK Kunsfees en VRL Lid.
Atlegang Seretse
- Sportwomen 2022 en Veelsydigste
- Sportpresteerder – First Runners Up: Netball:
- Provincial Team, Tennis: Provincial Team and
- Chess: Provincial Team.
- Drama: Interkom, Choral Verse: A++ NC Arts
- Festival, Eisteddfod: A++ NC, Arts Festival,
- Public Speaking: 2nd en RCL Member
Levaan Badenhorst
- Sportman van die jaar – 2de Plek en Veelsydigste
- Sportpresteerder – First Runners Up 2022:
- Atletiek: Provinsiale Span, Rugby: Provinsiale
- Span en 7’s Rugby: Provinsiale Span.
Zanné Barnard
- Sportwomen 2022 en Veelsydigste
- Sportpresteerder – First Runners Up: Atletiek:
- JTG Span, Netbal: Provinsiale Span, Tennis:
- Provinsiale Span en Eerste Span Kaptein.
Anjanette Venter
- Sport vrou van die jaar 2022 – 3de Plek.
- Hokkie: o.13A, Netbal: JTG Span, Atletiek: JTG Span en Victrix Ludorum.









