Hoërskool Dirkie Uys Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys Prysuitdeling 2022:
Beste Presteerders Graad 12
Nienke Smit
- Overberg-Agri Kontantprys: Topakademikus in gr 12
- Willem de Waal kontantprys vir die hoogste punt vir die kombinasie Wisk.+ Fis.Wet.
- Lizette Basson kontantprys vir die hoogste punt in Lewenswetenskappe
- Dr Ireta van der Grijp kontantprys vir die hoogste punt in LO
- Jaap van der Merwe-trofee: Beste kreatiewe skrywer in Afr.
- Anzette Coetzee–trofee: Beste gem. in Afr+Eng gr. 12
- Kontantprys (skenking van die 1973-matriekklas) – Mees toonaangewende leerder
- Volkleure: Akademie, Netbal
- Lottie van der Westhuizen-trofee: Beste netbalspeler
- Veelsydigste Sportvrou
- Saambou trofee: Beste sportprestasie v.d jaar(dogter)
- Goue ererol-toekenning
Nienke Smit
Abbi van der Westhuizen
- Flip Lochner Kontantprys: 2de posisie in gr 12
- Salon Trendsetters kontantprys vir hoogste punt vir die kombinasie Afr.+ Eng + Gesk
- Hennie Bester kontantprys vir die hoogste punt in Geskiedenis
- HMO Meubels kontantprys vir die hoogste punt in WG
- Volkleure: Akademie
- Halfkleure: Kultuur
- Anzette Coetzee–trofee: Beste gem. in Afr+Eng gr. 12
- Rapportryers-trofee: Beste kultuurprestasie
- Goue ererol-toekenning
Abbi van der Westhuizen
Nina Louw
- Dr. Rian Stander kontantprys: 3de posisie in gr 12
- Volkleure: Akademie
Nina Louw
Lerandi Jansen
- Bester Groenewald kontantprys vir die hoogste punt vir die kombinasie Rek.+ Wisk.
- Fourie, Oberg en de Bruyn kontantprys vir die hoogste punt in Rekeningkunde
- Halfkleure: Akademie
Lerandi Jansen
Jumaine Greeff
- Le Must Eatery kontantprys vir die hoogste punt in Besigheidstudie
- Mathilda Swanepoel Wisseltrofee: Sportmangees
- Halfkleure: Akademie
Jumaine Greeff
Léta Collen
- VLV kontantprys vir die hoogste punt in Verbruikerstudie Prakties
- Halfkleure: Akademie
Léta Collen
Christiaan Eksteen
- Baard en Vennote kontantprys vir die hoogste punt in Geografie
- Halfkleure: Akademie
Christiaan Eksteen
Berdene Bester
- WIS24-7 kontantprys vir die hoogste punt in RTT
- Halfkleure: Akademie
Berdene Bester
Audrey Engelbrecht
- Sanette Smit Fisioterapeut kontantpryse vir beste akademiese vordering gr 8-12
- Halfkleure: Akademie
Audrey Engelbrecht
Macha-Nay de Klerk
- 2de beste akademiese vordering gr 8-12
- Halfkleure: Akademie
Macha-Nay de Klerk
Shalom Frans
- Hestia Swanepoel Wisseltrofee: Dienslewering
- Halfkleure: Akademie
Shalom Frans
Britney Prins
- Halfkleure: Akademie
Britney Prins
Monique Roos
- Halfkleure: Akademie
Monique Roos
Caitlin Matthews
- Halfkleure: Akademie
Caitlin Matthews
Nienke de Klerk
Halfkleure: Akademie
Nienke de Klerk
Annika Visser
Halfkleure: Akademie
Annika Visser
Keewan Titus
- Henry Rossouw-beker: Beste Rugbyspeler
- Dirkie Uys-beker: Beste Krieketspeler
- Volkleure: Krieket
Keewan Titus
Gr. 11
Alica Bester
- PC Tech-prys: Gr 11 Top Akademiese Presteerder
- Bester Groenewald kontantprys vir die hoogste punt vir die kombinasie Rek.+ Wisk. Gr 11
- Ellie Schreuder-beker: beste dogterstennisspeler
- Volkleure: Akademie, Leierskap, Tennis
- Halfkleure: Netbal
Alica Bester
Michael Verwey
- Salon Trendsetters kontantprys vir vir hoogste punt vir kombinasie Afr + Eng + Gesk/Geo
- Hennie Bester kontantprys vir beste prestasie in Gesk
- Halfkleure: Akademie
Michael Verwey
Walter Bester
- Avenir Agri-kontantprys vir Besigheidstudie
- Volkleure: Akademie
Walter Bester
Anka Crous
- Hilsa van den Heever-trofee: beste dogtersatleet
- Francois Malan wisseltrofee: meeste punte in gooinommers in atletiek
- Volkleure: Akademie
- Halfkleure: Atletiek
Anka Crous
Zia van Dyk
- Halfkleure: Netbal
- Volkleure: Akademie, Leierskap
Zia van Dyk
Divan Brink
Volkleure: Akademie, Leierskap
Divan Brink
Stephan Meintjes
- Volkleure: Akademie
Stephan Meintjes
Juan Kitshoff
Volkleure: Akademie, Leierskap
Juan Kitshoff
Skye Gelderblom
Volkleure: Akademie, Leierskap
Skye Gelderblom
Herman Hartung
- Ivan Katz-beker: beste seunstennisspeler
- Veelsydigste sportman
- Appleton beker: beste sportprestasie van die jaar (seun)
- Volkleure: Tennis
Herman Hartung
Dirk du Toit
- HDU-trofee: beste seunswemmer
- Halfkleure: Akademie
Dirk du Toit
Deanné Pienaar
- Emmeri Serdyn trofee: beste prestasie nie-skoolsport
- Volkleure: Kickboxing
Deanné Pienaar
Gr. 10
Karli Brink
- Bester Groenewald kontantprys vir die hoogste punt vir die kombinasie Rek.+ Wisk. Gr 10
- Volkleure: Akademie
Karli Brink
Mari Kemp
- Halfkleure: Akademie
- Ruan Coetzee wisseltrofee: beste meisieswemmer
Mari Kemp
Gr 9
Milla van Dyk
- Volkleure: Akademie
Milla van Dyk
Anli Bester
- Volkleure: Akademie
Anli Bester
Elle van Dyk
- Volkleure: Akademie
Elle van Dyk
Hadassa Engelbrecht
- Volkleure: Akademie
Hadassa Engelbrecht
Ander Sportprestasies
Schalk Senekal Wikus van Wyk-trofee: beste seunsatleet
Schalk Senekal
JG Nieuwoudt Nicky Lategan-trofee: beste gholfspeler
JG Nieuwoudt
Damian van Schalkwyk Eerste Nasionale Bank-trofee: beste skaakspeler
Damian van Schalkwyk
Carli de Klerk:
Wena van der Merwe-trofee: beste dogtershokkiespeler
Carli de Klerk
Johen Pietersen
- Hanette Groenewald-trofee: beste seunshokkiespeler
- Volkleure: Hokkie
Johen Pietersen
Michran Braaf
Volkleure: Netbal
Michran Braaf
Gert van Schalkwyk
Volkleure: Tennis
Gert van Schalkwyk
Leierskap
Corné Basson
Volkleure: Leierskap
Corné Basson
Henré Verster
Halfkleure: Leierskap
Henré Verster
Chloe Pharoah
- Halfkleure: Leierskap
Chloe Pharoah










