HS Brandwag 2022 Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Brandwag leerders met hul prestasies!
Brandwag Dux-Leerling 2022:
Suzelle Nel:
- Erekleure: Akademie 91.9%
- Karen Pienaar Trofee – Belowendste Senior Skrywer in Engels
Anika Ferreira:
- Erekleure: Akademie 90.7%
- Karen Pienaar Trofee – Belowendste Senior Skrywer in Engels
- Karen Pienaar Trofee – Belowendste Senior Skrywer in Afrikaans
- Allicia Conradie Trofee – Bydrae van Voorsitter van die Interact
- Andrew Miller Beker – Beste Tweetaligheidseksamen
Dené-Grete van Jaarsveld:
- Erekleure: Akademie 87.9%
- Karen Pienaar Trofee -Belowendste Senior Skrywer in Afrikaans
Yana Scheffer:
- Erekleure: Akademie 77.4%
- Isabella Scheepers Senior Beker: Koor vir besondere prestasie in koor – Koorlid van die Jaar – Toegeken vir volgehoue leierskap
- Voortreflike diens en bydrae as hulp-dirigent
Graad 9:
Damian le Roux:
- Junior Sportman van die Jaar
- Brandwag-trofee
Graad 10:
Anika Maree:
- Junior Sportvrou van die Jaar
- Brandwag-trofee
Graad 11:
Keanu Welch:
- Senior Sportman van die Jaar
- Anker & Cronje Trofee
Graad 12:
Heike Groenewald:
- Senior Sportvrou van die Jaar
- Fritz Kreuse Trofee
Suzelle Nel
Van links: Anika Ferreira, Dené-Grete van Jaarsveld, Yana Scheffer.
Damian le Roux, Keanu Welch, Anika Maree, Heike Groenewald










