Hoërskool Framesby atlete vaar puik by OP Landloop Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die OP Landloop Kampioenskappe was by St Albans die afgelope Saterdag gehou. 20 atlete van Hoërskool Framesby
het die moeilike roete in snikhete hitte aangedurf . Die atlete, onder leiding van Juffrou Cronje, het hul uitstekend van
hul taak gekwyt en met 3 medaljes en tien Top 10-plekke terugggekom. Hoërskool Framesby is trots op elkeen van julle. Die uitslae was as volg:
Dogters 14 – 4km
4e – Jaydene Tee – 17:32
8e – Karli Louw – 18:39
10e – Minette van Zyl – 18:54
17e – Lise-Mari Kemp – 21:45
Dogters 15 – 4km
3e – Minke van der Merwe – 17:09
8e – Elmé Vermaak – 19:24
12e – Liané van der Merwe – 20:35
15e – Elizabeth Notley – 22:21
Dogters 16 – 4km
5e – Jamie-Lee Bester – 17:23
Dogters 17 – 4km
7e – Jaydee Miller – 20:24
8e – Tanya Boshoff- 21:02
Junior Vroue – 6km
3e – Zané Jubber – 34:12
Seuns 14 – 4km
30e – Carel Fourie – 18:44
Seuns 15 – 4km
2e – Cleushey Jansen – 13:40
6e – Stefan Boshoff – 14:35
14e – Chaan Lewis – 15:55
17e – Josh Botha – 16:18
Seuns 16 – 6km
20e – Guerra Ntuli – 24:47
Seuns 17 – 6km
15e – Niël Kruger – 23:30
21e – Wian Roberts – 25:00














