Laer Volkskool fietsryers het aan die MTB Bergfietsmarathon deelgeneem
ADVERTISEMENT
Saterdag, 7 September 2024, het ‘n paar leerlinge van Laer Volkskool aan die Tour de Noorsdoring MTB Bergfietsmarathon in Jansenville deelgeneem.
Hulle het die volgende uitslae behaal:
16 kilometer Sub Nippers o.8 Seuns
- Bernardt Delport – 2de plek
- Christiaan de Klerk – 3de plek
- 16 Kilometer Nipper o.10 Dogters
- Elbe Landman – 1ste plek
- Annieka Larson – 2de plek
- Mienke Sparrius – 4de plek
16 Kilometer Nippers o.10 Seuns
- Waldt Pienaar – 4de plek
- Taylor Bosman – 5de plek
- 16 Kilometer Sprogs o.12 Dogters
- Nia-Nell du Preez – 3de plek
- Isabella van Rensburg – 4de plek
16 Kilometer Sprogs o.12 Seuns
- William le Roux – 1ste plek
- Carlos Carstens – 2de plek
- Hermius Botha – 3de plek
Welgedaan aan hierdie fietsryers!










