Mr & Mej Laerskool Belville-Noord
ADVERTISEMENT
Vrydag, 20 September, het die graad 7’s weer deelgeneem aan die jaarlikse informele Mnr. & Mej. Bellville-Noord. Dit vind altyd aan die einde van die derde kwartaal plaas. Die leerlinge moet onder andere klere dra wat hul uit rommel of herwonne materiale geskep het 2024 se wenners is Elzanne Jordaan en Grayson Preiss. Hulle was luid toegejuig. Veels geluk julle.




















