Hoërskool Adamantia leerder maak haar merk by die Miss Teen Universe SA Kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Adamantia wil met trots en groot opgewondenheid vir Tanya Benadie geluk wens met haar besonderse prestasie! Tanya het op Sondag, 22 Maart, by die Miss Teen Universe South Africa-kompetisie die Pre-Teen titel gewen – ’n ongelooflike mylpaal! Hierdie prestasie bied vir haar die geleentheid om Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig. Indien alles volgens plan verloop, sal sy ons land gaan verteenwoordig by die Mini Universe Pageant in Colombia.
Ons is ongelooflik trots op jou, Tanya!
s ’n ware inspirasie en ons wens jou alle sukses toe met die volgende groot stap.
s ’n ware inspirasie en ons wens jou alle sukses toe met die volgende groot stap.









