Hoërskool Jan van Riebeeck kondig hul nuutverkose graad 8 VRL aan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jan van Riebeeck kondig met trots ons nuutverkose graad 8-VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders), soos deur die graad 8-groep verkies, aan!
- Markus Boshoff
- Chloe Cloete
- Elisabet Marais
- Katryn Silvis
- Chanelle van Wyk
Baie geluk aan ons nuwe graad 8-leerderleiers – geniet die geleentheid en sterkte met die taak wat voorlê vanjaar














