Mnr en Mej Hoërskool Volksrust finaliste aangekondig
ADVERTISEMENT
Mnr. en Mej. Hoërskool Volksrust finaliste aangekondig Baie geluk aan die volgende leerders wat as finaliste vir mnr. en mej. VHS aangekondig is:
- Seuns: Tshiamo Chaane, Kelvin Vilakazi, Ridwaan Moola, Duwan van Niekerk, Amukeliwe Nxumalo, Smash Zwane, Ntobeko Fakude, CJ du Plessis, Prince Kusi en Avumile Dlangalala
- Dogters: Phila Kunene, Chantel Delport, Sthandiwe Manana, Juwairiya Moolla, Abby van der Merwe, Kwandile Khumalo, Nikita Venter, Asanda Ngwenya, Leah Muller en Mbalenhle Zitha
![]()










