Laer Volkskool perdryers vaar puik
ADVERTISEMENT
Twee leerers van Laer Volkskool Gideon Viljoen en Leilah Ehler het die afgelope naweek aan die Somerset-Oos skou deelgeneem.
Albei ruiters het pragtige prestasies behaal.
Gideon Viljoen
- 1ste in die stap draf kinderryperd Vir ruiters 10 Jaar en Onder
- 1ste in die stap draf ruiterkuns ruiters 10 Jaar en Onder
Leila Ehlers
- 1ste in die 3 gang plesierperd Vir ruiters 14 Jaar en Onder
- Sy wen ook die 3 gang plesierperd kampioenskap
Ons is geweldig trots op julle twee!









