Hoërskool Pietersburg ruiter skitter by Core League Q4
ADVERTISEMENT
Hoërskool Pietersburg is baie trots op Dené Bierman wat die afgelope naweek aan die Core League Q4 by The Ranch deelgeneem het en puik gevaar het.
Baie geluk met hierdie uitstaande prestasie, Dené! Ons is baie trots op jou! Dené het gewys dat harde werk, toewyding en passie vir ruitersport tot uitstaande resultate lei.










