Primêre Skool Naudeville leerders is gekies vir die Vrystaat SANESA span
ADVERTISEMENT
Naudeville het die jaar, 7 Leerders wat gekies is vir die Vrystaat SANESA span wat 24-30 September aan die 🇿🇦SA Kampioenskappe gaan deelneem by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg. Baie geluk.
Die volgende is in die CORE LEAGUE -VRYSTAAT A-SPAN
– Karlien van Jaarsveld
– Mia Best
– Hanno van Jaarsveld
– Ava Adendorff
Die volgende is deel van die Rising Star Vrystaat Span:
-Beaule Jordaan
– Caylum Labuschagne
– Miah Erasmus










