Primêre Skool Naudeville ruiters ingesluit in die Vrystaat Perdryspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Primêre Skool Naudeville ruiters Karlien van Jaarsveld (Gr.6), Margo Gouws (Gr.6) en Hanno van Jaarsveld ( Gr. 4) wat ingesluit is in die Vrystaat Perdryspan. Hulle gaan in Junie deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kyalami. Baie geluk!
![]()










