Laerskool Eureka SANESA perdry leerders presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Eureka SANESA perdry leerders presteer.
- Nadia Delport het ‘n 2de en ‘n 3de plek behaal.
- Judth vd Linde het drie 1ste plekke en een 2de plek behaal.
- Mieke Meyer het ses 1ste plekke en een 2de plek behaal.
![]()










