Primêre Skool Op die Voorpos o.13A rugbyspan het aan die Wildeklawer toernooi in Kimberley deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die Primêre Skool Op die Voorpos o.13A rugbyspan het aan die Wildeklawer toernooi in Kimberley deelgeneem. Hulle het puik uitslae gelewer en ons wens
hulle baie geluk!

Voor: Mnr. Stasch, Jandré Botha, Brayden Matshoba, Manifest Malumba, Chrustiaan Pienaar, Peter Drieselman, Petro Visagie, Ulrich Louw, Ezzray Marckus, Reinhardt Strauss en Will Louw. Agter: Mnr. Pienaar, Mnr. Beukes, Junior Olyn,Thoriso Makaloi, Juan Bezuidenhoudt, Meallan Cloete, Dante Delie, Joe Hamusira, Jordan September, Duante Willemse,
Jacobus Grobbelaar, Nielan Visagie en Mnr. Smits.









