Laerskool Nelspruit seuns word gekies vir die Pumas o.12 Rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Nelspruit 0.12 seuns wat gekies is vir die Pumas o.12 Rugbyspanne in 2024.
PUMAS U12A
- Roelf Winterbach.
- Milan Bekker.
- Rueben Matthysen.
- Ruben du Toit.
- Liam Classen.
![]()
PUMAS U12B
- Schalk Venter
- Kyle van Rooyen
![]()










