AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Volksrust graad 11 Landbouwetenskappe leerders het na skool na Koringplaas vertrek

Hoërskool Volksrust graad 11 Landbouwetenskappe leerders het na skool na Koringplaas vertrek

By Karien Frans
25th April 2024
343
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Hoërskool Volksrust graad 11 Landbouwetenskappe leerders het na skool na Koringplaas vertrek. Hulle het ʼn informele lesing gehad oor voerkraalskape waar me. Ansie Podges bietjie vertel het oor lammers wat op hok gevoer word en afgerond word vir bemarking. Die leerders het ook die geleentheid gehad om self skaapmis in die voerhokke los te kap en sakke vol te maak. Die mis word by die skool gebruik vir ons komposprojek. Vroeër is grassnysels, blare en ander plantmateriaal weggery. Deel van die Landbouwetenskappe leer

plan gaan oor volhoubaarheid. Die aanwending van die gras en ander plantmateriaal is deel van hierdie poging tot volhoubaarheid om selfonderhoudend te wees ten opsigte van die skool se tuine en minder staat te maak op kunsmatige voedingstowwe.

Die graad 11 leerders se eerste “prakties” was die oopsny en snoei van die bome wat die afgelope ongeveer vyf jaar tydens boomplantdag aangeplant is. ʼn Ander projek wat in die beplanningsfase is in samewerking met mnr. Tiaan Koekemoer se Landboutegniese leerders, is die hoenderboerdery. Daar word gepoog om met ʼn klompie lêhenne te begin in die ou kweekhuis wat nie meer benut word nie. Volhoubaarheid word in die vooruitsig gestel deur die afvalkos uit die koshuise te benut en sodoende voerkostes laag te hou. Die eiers sal dan aan die koshuise beskikbaar gestel word. Beide leerders en personeel is baie opgewonde oor die projekte wat aangepak word.

~mnr. Jako Stevens~

 

TagsOpvoedkundig
Previous Article

Laerskool Nelspruit seuns word gekies vir die ...

Next Article

Bethlehem Voortrekker fietsryers ry die FarmStrong MTB ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    Laerskool Rooihuiskraal Gr 7’s gaan op veldskool

    27th September 2022
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool BaanbrekerRegional News

    Polisiedag by Laerskool Baanbreker

    22nd April 2025
    By Charl Paulse
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Bekende skrywer en journalis besoek Laerskool Worcester-Oos

    11th March 2026
    By Charl Paulse
  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting Primary ontwerp pragtige treine

    6th August 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool vier Idiome dag

    3rd April 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool SeodinNorthern CapeRegional News

    Laerskool Seodin vier Idioom Dag

    10th June 2025
    By Charl Paulse

  • Laerskool SeodinNorthern CapeRegional News

    Seodin Primary School Grade R Open Day

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo Tienertoneel bedank borg

  • Fairmont High SchoolNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Fairmont High School’s Football teams have been doing an incredible job this season

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us