ADVERTISEMENT
Laerskool Seodin vier Idioom Dag! Die leerders het hul kreatiwiteit gewys deur aan te trek soos idiome van hul eie keuse — en die resultate was absoluut briljant!