AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Centurion›Hoërskool Zwartkop leerder is ‘n definisie van volharding

Hoërskool Zwartkop leerder is ‘n definisie van volharding

By Andreneza Damonse
5th June 2024
381
0

ADVERTISEMENT


Share:

Elizma le Roux (graad 11) van Hoërskool Zwartkop  is vanjaar se Suid-Afrikaanse kampioene in die 2000m Hindernis vir dogters o.17.  Elizma het hierdie gesogde titel tydens die S.A. Skole Kampioenskappe wat in die Paarl plaasgevind het, verwerf.

Maar Elizma se storie is een van volharding en geloof.  Geloof in die Here om haar die geleentheid te gee om haar talente aan Hom op te dra en Sy naam tydens haar prestasies groot te maak.  En dit is ook presies wat met Elizma tydens die seisoen gebeur het.  “Elke jaar tydens die oefenkamp aan die begin van die seisoen, gee coach Willie ons elkeen ‘n opdrag om ‘n doelwitplakkaat saam te stel.  Vanjaar was my doelwit om die Here woord te versprei in elke resies wat ek hardloop.”  Elizma het vanjaar met elke resies, haar persoonlike tye verbeter en haar geheim was om nie angstig te raak voor óf tydens ‘n wedloop nie.  “Ek het geweet dat die Here ‘n plan vir my het, ek het begin vertrou in die Here se plan vir my.  Dit het al die angs in my weggevat” is Elizma se woorde.  Die dag voor die Interhoër het sy op haar knieë gegaan en die Here gevra om haar te help getuig oor alles wat Hy vir haar doen.

‘n Dag voor die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in die Paarl, het sy geval tydens ‘n opwarmingsdraf en seergekry.  Dit het haar egter nie gekeer om die volgende dag die 2000m Hinderkampioen te word nie.  Buiten vir haar pragtige goue medalje, het Elizma die 12de beste prestasie van al die atlete by die kampioenskappe behaal.  Sy het ‘n ASA-tabelpunt van 989 gekry en is aangewys as die beste dogter baanprestasie van die kampioenskappe.  So het Elizma haar hartswens vanjaar bewaarheid en gebruik sy dié platvorm om die Here se plan vir haar lewe met ander te deel. Baie geluk, Elizma le Roux!

 

TagsOpvoedkundig
Previous Article

Laerskool Aliwal-Noord Rooikoppies Puntebyeenkoms uitslae

Next Article

Curro Durbanville matrikulant se prosastuk word opgeneem ...

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting prikkel hul Gr RR maatjies se sintuie

    21st February 2022
    By Karien Frans
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    LS Worcester-Oos verskaf pret tydens leersame projek

    16th November 2022
    By Andreneza Damonse
  • BolandHugenote LaerskoolRegional NewsWestern Cape

    “Instappies “by Hugenote Laerskool

    19th June 2024
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Die Fisiese Wetenskap-leerders het weer bewys Hoërskool Swartland is tops

    4th May 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    ‘n Blik in die Laerskool Stulting klaskamers

    30th March 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool AdamantiaNorthern CapeRegional News

    Bekende skrywer besoek Hoërskool Adamantia

    30th July 2025
    By Charl Paulse

  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje leerder wen Nasionale Oppie-Tong-Af Redenaars

  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom krieketspelers laat die kolwe klap

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    Leerder is Hoërskool Zwartkop se skaaktrots

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us