Primêre Meisieskool Oranje leerder wen Nasionale Oppie-Tong-Af Redenaars
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje leerder wen Nasionale Oppie-Tong-Af Redenaars. Ellé Cloete het deelgeneem met haar Oorredingstoespraak en English motivational speech by die Oppie-Tong-Af Nasionale Finaal wat vanaf 12-14 Oktober 2023 in Gauteng plaasgevind het en is aangwys as Nasionale wenner. Ons is besonders trots op jou!










