Paul Roos Gimnasium leerder vier sy 50ste wedstryd
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium se Keenan Stoffels wat onlangs sy 50ste wedstryd vir die eerste rugbyspan gespeel het.
Keenan Stoffels