Rugby prestasie vir Hotazel College
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hotazel College wat deur is na die volgende rondte proewe:
Griekwa Platteland spanne:
- U/15 B – Nashwill Freeman
- U/16 A – Siya Magagula
- U/16 B – Prosper Chindeka, JP Muller, Jaydee Mathews, Kagano Bartnus
- U/18A – Jayton Botha
















