Hoërskool Bellville se rugbyspanne het koning gekraai by interskole
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville se rugbyspanne het koning gekraai by interskole! Die eerste span se oorwinnig teen DF Malan het die kroon gespan op die vieringe van die skool se 85ste bestaansjaar in 2022. Baie geluk aan al die spanne met jul puik uitslae.
- Bellville o.14A wen 8 – 3
- Bellville o.14B verloor 21 – 26
- Bellville o.15A wen 21 – 3
- Bellville o.15B wen 19 – 0
- Bellville o.16A wen 41 – 10
- Bellvillw o.16B wen 14 – 12
- Bellville o.19A wen 26 – 18
- Bellville o.19B verloor 16 – 17
- Bellville o.19C wen 5 – 3
rugbyspan (o.19A).









