Hoërskool Jim Fouché atleet presteer
ADVERTISEMENT
Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché, het deurgedring na die 200m mans finaal by die ASA senior atletiekbyeenkoms. Bertie hardloop in die buitebaan langs Wayde van Niekerk en kom 7de in die wedloop.
Bertus Cruywagen










