Hoërskool Despatch spog met SA hamergooi skolekampioen
ADVERTISEMENT
Dylan Viviers, graad elf leerder van Hoërskool Despatch stap met ‘n goue medalje weg toe hy ‘n afstand van 65.58m gegooi het tydens die SA-skolekampioenskappe die afgelope week te Bloemfontein.
Ons is só trots op jou!
![]()










