Laerskool Concordia atlete dring deur na die Gauteng kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Concordia atlete het deurgedring na die Gauteng kampioenskappe wat 10-11 Maart plaasgevind het by Ruimsig.

Hierdie atlete het deur gedring na die Gauteng kampioenskappe wat 10-11 Maart plaas gevind het by Ruimsig
Links na regs Jaden Jooste, Jewan Brummer, Bohlale Mahlo, Zijan Otto, Alexis Nel, Marenique van Rensburg, Sjanri Botha, Dean Jordaan, Kevin du Plessis, Alexander Nel, Graig Bester, Stian Snyders









