Laerskool Gene Louw Dag 1 uitslae van die jaarlikse Blitztoernooi
ADVERTISEMENT
Die eerste dag van Laerskool Gene Louw se jaarlikse Blitztoernooi. Die onder 10- en 11-rugbyspanne het deelgeneem.
Uitslae: Onder 10
- 1ste: Laerskool Gene Louw
- 2de: Laerskool Durbanville
Uitslag: Onder 11
- 1ste: Laerskool Gene Louw
- 2de: Laerskool Bastion
Uitslag: Onder 13
- 1ste: Laerskool Gene Louw
- 2de: Laerskool Panorama
Baie geluk, seuns!














