Laerskool Stulting Primary o.11 rugbyspan het aan die Aloe Cup deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary o.11 rugbyspan het die afgelope 3 dae aan die Aloe Cup deelgeneem. Die seuns het baie hard gespeel. Die afrigters is trots op elkeen van die seuns wat hul hart uitgespeel het. Baie geluk aan Anru Germishuys wat as speler van die span aangekondig is. Laerskool Stulting Primary sien uit om weer in die nuwe kwartaal te speel.















