Hoërskool Die Wilgers rugbyspelers is Blou Bulle
ADVERTISEMENT
Hoërskool Die Wilgers rugbyspelers is Blou Bulle. Ons wens vier van ons rugbyspelers geluk wat ingesluit is in die Blou Bulle Provinsiale spanne. Hierdie spelers sal in die Junie skoolvakansie by die verskillende provinsiale toernooie in aksie wees.
- Caleb Klein – o.17-Blou Bulle
- Mitchell Obi – o.16-Noordvaal A
- Nico Klein – o.15-Rhino Week
- Gaston Brown – o.15-Rhino Week
Welgedaan manne, julle is ons trots!
Foto krediet aan: Frans Lombaard
















