Laerskool Wesbank spog met Rugby prestasies
ADVERTISEMENT
Laerskool Wesbank seuns presteer pragtig in Rugby. Zihan Breunissen, Stefan Nel en Ajay Taute is opgeneem in die o.13 SWD Akademiespan en Erich Falch (naas-regs) is opgeneem in de o.13 SWD Cravenweekspan. Baie geluk julle!










