Laerskool Volschenk rugbyspeler gekies vir die o.13 Akademiese SWD-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Enrique Louw van Laerskool Volschenk wat vir die o.13 Akademiese SWD-span gekies is. Ons wens hom alle voorspoed en sterkte toe met die toernooi wat voorlê.
![]()










