Laerskool Cradock seuns presteer puik in rugby
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Cradock rugbyspelers wat gekies is vir die o.13 Middelande span.
Links na regs is: Carlo Booysen, Jayden Allens, José Valentyne, Willem van Aardt, Owais Muhammed, Omisa Nani, Adriaan van Niekerk en Luan de Koker.
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die onderskeie Cravenweek spanne:
van links, José Valentyne (Cravenweek A span) en Carlo Booysen (Cravenweek B span)










