Drie van Langenhoven Gimnasium se rugbyspelers word in provinsiale spanne opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Langenhoven Gimnasium se Joniel Claasen met sy insluiting in die o.16 Grant Khomo-span, Ethan Schoeman wat gekeur is vir die o.18 Cravenweek-span, en Farrel-Leigh Dido wat ’n plek in die o.18 Akademieweek-span verwerf het. Julle toon nie net talent nie, maar ook karakter, harde werk en deursettingsvermoë.

Ethan Schoeman

Joniel Claasen

Farrel-Leigh Dido









