Hoër Landbouskool Marlow se seuns presteer in tweekamp
ADVERTISEMENT
Vyf van Hoër Landbouskool Marlow se seuns het gereis na Stellenbosch vir die SA Tweekamp Kampioenskappe wat by Coetzenburg Stadion gehou is op Saterdag 1 April Uitslae was as volg:
Junior Men afdeling (uit 17 deelnemers)
• Uil – 12de
• Pikkewyn – 13de
• Crusher – 17de
o.19 afdeling (uit 53 deelnemers)
• Bubbles – 43 ste
• Tiny – 44 ste

Van links na regs is AJ Schenk (Bubbles), JS Troskie (Uil), JD Duvenhage (Pikkewyn), JA Vorster (Tiny), E Fourie (Crusher)









