Tweekampuitslae vir Hoërskool Punt
ADVERTISEMENT
Edenspan in Oudtshoorn Saterdag 5 Februarie vir Highgate interprovinsiale tweekamp byeenkoms. Hoërskool Punt het vier leerders wat in die span opgeneem is.
- Zarah Herselman
- Mari le Roux
- Dane Lubbe
- Liane Pretoruis










